Jeanne + Adriaan: Pregnant!

 

J_bump_0026 copyJ_bump_0044 copyJ_bump_0062 copyJ_bump_0069 copyJ_bump_0086 copyJ_bump_0275 copyJ_bump_0284 copyJ_bump_0361 copyJ_bump_0377 copyJ_bump_0391 copyJ_bump_0402 copyJ_bump_0434 copyJ_bump_0445 copyJ_bump_0508 copyJ_bump_0592 copyJ_bump_0666 copyJ_bump_0715 copyJ_bump_0749 copyJ_bump_0759 copy

Yvette de Beer - Regtig baie stunning!

leo - Wow sybrand,
Photos are stunning,have so much respect for you as a photographer,really!
Your work is so inspiring!

Yolandé Marx - Mooiste mooiste preggie shoot EVER! Daardie foto waar sy links in fokus is en die plante regs is ‘n wenner! Jeanne is ook ‘n gorgeous pregnant lady!

Dominique - Soooo very beautiful!

Jeanne - Awesome foto’s, Sybrand! Baie, baie dankie!

nastassja harvey - daar is niks so mooi soos ‘n preggie vrou nie, stunning sybrand!

Marianne - Sjoe! Dit is die ongelooflikste foto’s en Jeanne lyk beeldskoon. Laaste een is my favourite..! 🙂

Rene' Meyeridricks - Wow! You can feel the immense love for this little miracle! Jeanne, you are so beautiful!! What a beautiful family!!

Liesl Vos - So pragtig!!

Liesl Vos - SO PRAGTIG !!!

Velette - Dit is ongelooflike stunning foto’s Jeanne! Tyd raak nou min ne 🙂

Janine Vos - Mooiste fotos denkbaar,veral die bosfotos. Jeanne jy lyk so mooi!! Volpunte vir die fotograaf.

Peta - Baie Baie mooi..Well done! awesome…love die hond en kat…duidelik die HUIDIGE kinders in die fotos! nice…oooo en die klein skoentjies by pappa se voete…te oulik!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*